Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit http://podcast.vekbronkies.faith/ Preke en relevante inligting oor die Woord van God. Podcast Generator 2.6 - http://podcastgen.sourceforge.net Fri, 24 May 2019 16:07:18 -0400 en Copyright 2016 Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit http://podcast.vekbronkies.faith/images/itunes_image.jpg Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit http://podcast.vekbronkies.faith/ Preke en relevante inligting oor die Woord van God. Nuwe Lewe Aanbiddings Tabernakel Volle Evangelie Kerk Span Volle Evangelie Kerk Span webmaster@vekbronkies.faith clean Is jy bereid? Is jy beried om te verander en 'n pad saam met God deur Jesus te stap? Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Is jy bereid? Is jy bereid om elke deel van jou lewe oor te gee aan God? Is jy gereed om jou dorp en kou land tot redding te bring? Ons moet elke dag ons kruis opneem en Jesus volg. Verandering begin by jou. Kom luister saam om uit te vind hoe ek kan verander en 'n vehouding met God en my medemens bou. Hoe kan ek verander en wat moet ek doen om God te eer. Mag die vrede van die Here saam met elkeen wees.

]]>
Is jy beried om te verander en 'n pad saam met God deur Jesus te stap? http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-06-26_26062016_-_is_jy_beried.mp3 http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-06-26_26062016_-_is_jy_beried.mp3 40:00 webmaster@vekbronkies.faith (VEK Bronkhorstspruit) VEK Bronkhorstspruit Volle Evangelie Kerk, Bronkhorstspruit, VEK, Bronkies, Preek, Sermon, Verander, Bereid, Redding no Sun, 26 Jun 2016 08:33:45 -0400
Oorlewende of Oorwinnaar Die keuse is ons sin. Ons kan in God oorwinnaars wees. Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Oorlewende of Oorwinnaar. Ons kan besluit om oorlewendes te wees of ons kan besluit om oorwinnaars te wees. Kom luister saam met ons hoe om oorwinnaars in Jesus te wees. God soek ons gehoorsaamheid, God gaan eendag oes waar Hy nie gesaai het nie. Laat die saad in goeie grond val. Ons het almal talente ontvang. Wat doen ons met ons talente? Hoe kan ons ons talente gebruik tot eer van God. Soos God vir Dawid gehelp het, help God ons vandag om oorwinnaars te wees.

]]>
Die keuse is ons sin. Ons kan in God oorwinnaars wees. http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-06-23_20160612_-_oorlewende_of_oorwinnaar.mp3 http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-06-23_20160612_-_oorlewende_of_oorwinnaar.mp3 38:19 webmaster@vekbronkies.faith (VEK Bronkhorstspruit) VEK Bronkhorstspruit Volle Evangelie Kerk, Bronkhorstspruit, VEK, Bronkies, Preek, Sermon, Oorwinnaar, Oorlewende no Thu, 23 Jun 2016 17:04:09 -0400
Vadersdag 2016 Deur die bloed kan Pa die voorbeeld vir sy huis as beelddraer van God wees. Die Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Vadersdag 2016. Pa is die beelddraer van God. Pa het baie verantwoordelikhede as koning en priester van sy huis. As Pa moet ons ons vrouens bedien met nederigheid en sagmoedigheid. Met die bloed kan Pa die leier van sy huis wees. Mag elke Pa 'n geseënde Vadersdag hê.

]]>
Deur die bloed kan Pa die voorbeeld vir sy huis as beelddraer van God wees. http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-06-23_20160619_-_vadersdag.mp3 http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-06-23_20160619_-_vadersdag.mp3 38:29 webmaster@vekbronkies.faith (VEK Bronkhorstspruit) VEK Bronkhorstspruit Volle Evangelie Kerk, Bronkhorstspruit, VEK, Bronkies, Preek, Sermon, Vadersdag no Thu, 23 Jun 2016 16:01:55 -0400
Bou Jou Muur Bou die mure van jou lewe al is dit hoe moeilik. Bou die mure van jou lewe al is dit hoe moeilik. Dit is nie maklik om jou lewe van rommel af op te bou nie, maar dit is moontlik deur Jesus Christus en die kragtige werking van die Heilige Gees. Ons moet ontslae raak van die rommel in ons lewe. Kom luister saam en vind uit hoe om van die rommel ontslae te raak en sterk mure in Jesus te bou. Mag die vrede van die Here saam met elkeen hierdie week wees.

]]>
Bou die mure van jou lewe al is dit hoe moeilik. http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-06-05_20160605_-_bou_jou_muur.mp3 http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-06-05_20160605_-_bou_jou_muur.mp3 52:08 webmaster@vekbronkies.faith (VEK Bronkhorstspruit) VEK Bronkhorstspruit Volle Evangelie Kerk, Bronkhorstspruit, VEK, Bronkies, Preek, Sermon, Rommel, Mure, Bou no Sun, 05 Jun 2016 08:13:42 -0400
Die Sleutels Van Dawid Jesus het vir ons die sleutels van Dawid gegee om in Sy Naam gesag te neem. Jesus het vir ons die sleutels gegee en daarom is dit belangrik dat ons weet hoe om dit te gebruik. Ons moet die sleutels neem en beheer neem oor ons eie huis, die gemeente en die dorp. Ons sien 'n getransformeerde dorp vir Jesus, waar ons weer veilig, gelukkig en geseënd kan wees. Hierdie sleutels moet ons gebruik om die deure oop te sluit wat oop moet wees. Ons moet bid, ons moet in gesag staan vir Jesus, ons moet skoon wees en ons verlede aflê en ons moet die deure oopsluit sodat die Gees van God kan beweeg. Prys God se heilige Naam!

]]>
Jesus het vir ons die sleutels van Dawid gegee om in Sy Naam gesag te neem. http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-06-05_20160529_-_die_sleutels_van_dawid.mp3 http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-06-05_20160529_-_die_sleutels_van_dawid.mp3 47:02 webmaster@vekbronkies.faith (VEK Bronkhorstspruit) VEK Bronkhorstspruit Volle Evangelie Kerk, Bronkhorstspruit, VEK, Bronkies, Preek, Sermon, Sleutel, Dawid, gesag no Sun, 05 Jun 2016 02:50:18 -0400
Is jy gereed? Vandag begin ons as kinders van God deur ons verlede voor God neer te lê. Dit is tyd om te verander. Gemeenskap transformasie. Dit het tyd geword dat die kerk weer sy plek in ons samelewing en gemeenskap inneem. God is ons leier en saam gaan ons die verskil maak. Ons moet die atmosfeer skep sodat God se Gees kan beweeg. Wanneer God se Gees in ons gemeenskap beweeg, begin daar verandering in ons gemeenskap plaasvind. Dit is in hierdie Goddelike atmosfeer wat ons elke dag God se seëninge in oorvloed kan ervaar. Die eerste stap is om onsself te was en reinig voor God. Leer om goed te doen, soek wat reg is. Eendag gaan Jesus sy bruid kom haal en ons moet elke dag reg wees daarvoor. God het deur Jesaja met Isreal gespreek en gesê dat Isreal soos Sodom en Gomorra geword het. Hulle moet hulle sonde neerlê en terug keer na Hom. Vandag begin ons as kinders van God deur ons verlede voor God neer te lê. Dit is tyd om te verander. Aan God onse Vader al die eer!

]]>
Vandag begin ons as kinders van God deur ons verlede voor God neer te lê. Dit is tyd om te verander. http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-05-29_20160522_-_is_jy_gereed.mp3 http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-05-29_20160522_-_is_jy_gereed.mp3 51:42 webmaster@vekbronkies.faith (VEK Bronkhorstspruit) VEK Bronkhorstspruit Volle Evangelie Kerk, Bronkhorstspruit, VEK, Bronkies, Preek, Sermon, Transformasie, atmosfeer, reinig no Sun, 29 May 2016 09:22:49 -0400
VEK Bronkies - Warroom Pastoor Jimmy Wright gesels met ons hoe om die atmosfeer te skep vir kragtige werke van God. Die Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Warroom. Pastoor Jimmy Wright kom wys ons hoe belangrik gebed is. Hoe kan ek die atmosfeer verander? Hoe kan ons bid vir oorwinning? Een van die kragtige gedeeltes van wat Jesus ons geleer het oor hoe om te bid: "laat U koninkryk kom; laat U wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel." Indien jy nog nie Warroom (Die fliek) gekyk het nie, bemoedig ons jou om daarna te kyk. Mag elkeen die liefde van God elke dag ervaar.

]]>
Pastoor Jimmy Wright gesels met ons hoe om die atmosfeer te skep vir kragtige werke van God. http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-05-15_20160515_-_warroom.mp3 http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-05-15_20160515_-_warroom.mp3 1:17:15 webmaster@vekbronkies.faith (VEK Bronkhorstspruit) VEK Bronkhorstspruit Volle Evangelie Kerk, Bronkhorstspruit, VEK, Bronkies, Preek, Sermon, Warroom, Gebed, Bid no Sun, 15 May 2016 09:11:18 -0400
VEK Bronkies - Lewe die ou mens nog? Die stryd wat ons daagliks het tussen die ou mens in die wêreld en die nuwe mens in Christus. Die Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Lewe die ou mens nog? Ons het daagliks 'n stryd tussen die ou mens in die wêreld en die nuwe mens in Christus. Kom luister saam met ons hoe om die ou mens dood te maak en hoe om te lewe in die nuwe mens. Kom vind uit watter kleed ek moet aantrek. Mag die vrede van die Here met elkeen wees.

]]>
Die stryd wat ons daagliks het tussen die ou mens in die wêreld en die nuwe mens in Christus. http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-05-01_20160501_-_lewe_die_ou_mens_nog.mp3 http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-05-01_20160501_-_lewe_die_ou_mens_nog.mp3 43:05 webmaster@vekbronkies.faith (VEK Bronkhorstspruit) VEK Bronkhorstspruit Volle Evangelie Kerk, Bronkhorstspruit, VEK, Bronkies, Preek, Sermon, ou, nuwe, mens no Sun, 01 May 2016 07:31:00 -0400
VEK Bronkies - Ignite Your Passion Is jy koud, lou of warm? Hoe kan ons weer ons Passie vir God aan die brand steek. Die Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Ignite Your Passion. Openbaring 3:15 tot 3:16 - Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm! Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug. - Wat kan ons as kinders van die God doen om warm en aan die brand te wees. Kom luister gerus saam met ons na hierdie kragtige boodskap.

]]>
Is jy koud, lou of warm? Hoe kan ons weer ons Passie vir God aan die brand steek. http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-04-17_20160417_-_ignite_your_passion.mp3 http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-04-17_20160417_-_ignite_your_passion.mp3 47:37 webmaster@vekbronkies.faith (VEK Bronkhorstspruit) VEK Bronkhorstspruit Volle Evangelie Kerk, Bronkhorstspruit, VEK, Bronkies, Preek, Sermon, Passion no Sun, 17 Apr 2016 10:00:00 -0400
VEK Bronkies - Die Boek Judas Deel 2 Ons gesels oor die kortste boek in die Bybel. Vervolg Die Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Die Boek van Judas Deel 2. Die Boek Judas is die korste boek in die Bybel. Ons vind kosbare beginsels in hierdie boek. Dankie Vader dat daar selfs in hierdie kort boek soveel wysheid van U af is.

]]>
Ons gesels oor die kortste boek in die Bybel. Vervolg http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-04-10_20160131-boekjudasdeel2.mp3 http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-04-10_20160131-boekjudasdeel2.mp3 46:53 webmaster@vekbronkies.faith (VEK Bronkhorstspruit) VEK Bronkhorstspruit Volle Evangelie Kerk, Bronkhorstspruit, Preek, Sermon, Judas no Sun, 10 Apr 2016 01:54:33 -0400
VEK Bronkies - Die Boek Judas Ons gesels oor die kortste boek in die Bybel. Die Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Die Boek van Judas. Die Boek Judas is die korste boek in die Bybel. Ons vind kosbare beginsels in hierdie boek. Dankie Vader dat daar selfs in hierdie kort boek soveel wysheid van U af is.

]]>
Ons gesels oor die kortste boek in die Bybel. http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-04-10_20160124-boekjudasdeel1.mp3 http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-04-10_20160124-boekjudasdeel1.mp3 42:37 webmaster@vekbronkies.faith (VEK Bronkhorstspruit) VEK Bronkhorstspruit Volle Evangelie Kerk, Bronkhorstspruit, Preek, Sermon, Judas no Sun, 10 Apr 2016 00:56:01 -0400
VEK Bronkies - Jews For Jesus Jews for Jesus kom deel hulle visie en missie met ons. Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Jews for Jesus. Jews for Jesus kom gesels met ons oor die belangrike werk wat hulle doen. Luister saam met ons en word verryk deur die kragtige Woord van God.

]]>
Jews for Jesus kom deel hulle visie en missie met ons. http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-04-04_20151018-jewsforjesus.mp3 http://podcast.vekbronkies.faith/?name=2016-04-04_20151018-jewsforjesus.mp3 44:59 webmaster@vekbronkies.faith (VEK Bronkhorstspruit) VEK Bronkhorstspruit Volle Evangelie Kerk, Bronkhorstspruit, Preek, Jews for Jesus no Mon, 04 Apr 2016 15:12:46 -0400