Nuwe Lewe Aanbiddings Tabernakel

Preke en relevante inligting oor die Woord van God.

Is jy bereid?

26-06-2016

Is jy beried om te verander en 'n pad saam met God deur Jesus te stap?

More   Download

Filetype: MP3 - Size: 37.88MB - Duration: 40:00 m (132 kbps 44100 Hz)




Oorlewende of Oorwinnaar

23-06-2016

Die keuse is ons sin. Ons kan in God oorwinnaars wees.

More   Download

Filetype: MP3 - Size: 37.18MB - Duration: 38:19 m (136 kbps 44100 Hz)




Vadersdag 2016

23-06-2016

Deur die bloed kan Pa die voorbeeld vir sy huis as beelddraer van God wees.

More   Download

Filetype: MP3 - Size: 35.68MB - Duration: 38:29 m (130 kbps 44100 Hz)




Bou Jou Muur

05-06-2016

Bou die mure van jou lewe al is dit hoe moeilik.

More   Download

Filetype: MP3 - Size: 48.56MB - Duration: 52:08 m (130 kbps 44100 Hz)




Die Sleutels Van Dawid

05-06-2016

Jesus het vir ons die sleutels van Dawid gegee om in Sy Naam gesag te neem.

More   Download

Filetype: MP3 - Size: 46.44MB - Duration: 47:02 m (138 kbps 44100 Hz)




Is jy gereed?

29-05-2016

Vandag begin ons as kinders van God deur ons verlede voor God neer te lê. Dit is tyd om te verander.

More   Download

Filetype: MP3 - Size: 51.52MB - Duration: 51:42 m (139 kbps 44100 Hz)




VEK Bronkies - Warroom

15-05-2016

Pastoor Jimmy Wright gesels met ons hoe om die atmosfeer te skep vir kragtige werke van God.

More   Download

Filetype: MP3 - Size: 69.92MB - Duration: 1:17:15 m (127 kbps 44100 Hz)




VEK Bronkies - Lewe die ou mens nog?

01-05-2016

Die stryd wat ons daagliks het tussen die ou mens in die wêreld en die nuwe mens in Christus.

More   Download

Filetype: MP3 - Size: 40.56MB - Duration: 43:05 m (132 kbps 44100 Hz)




VEK Bronkies - Ignite Your Passion

17-04-2016

Is jy koud, lou of warm? Hoe kan ons weer ons Passie vir God aan die brand steek.

More   Download

Filetype: MP3 - Size: 44.46MB - Duration: 47:37 m (131 kbps 44100 Hz)




VEK Bronkies - Die Boek Judas Deel 2

10-04-2016

Ons gesels oor die kortste boek in die Bybel. Vervolg

More   Download

Filetype: MP3 - Size: 44.38MB - Duration: 46:53 m (132 kbps 44100 Hz)




1 | 2 |

Smiley faceOns glo die Woord van God bring verandering in die lewe van die gelowige.

Gaan na ons webblad:

http://www.vekbronkies.faith