Nuwe Lewe Aanbiddings Tabernakel

Preke en relevante inligting oor die Woord van God.

VEK Bronkies - Die Boek Judas Deel 2

10-04-2016

Die Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Die Boek van Judas Deel 2. Die Boek Judas is die korste boek in die Bybel. Ons vind kosbare beginsels in hierdie boek. Dankie Vader dat daar selfs in hierdie kort boek soveel wysheid van U af is.

Categories | Sondag Preke

Download

Filetype: MP3 - Size: 44.38MB - Duration: 46:53 m (132 kbps 44100 Hz)



Smiley faceOns glo die Woord van God bring verandering in die lewe van die gelowige.

Gaan na ons webblad:

http://www.vekbronkies.faith