Nuwe Lewe Aanbiddings Tabernakel

Preke en relevante inligting oor die Woord van God.

VEK Bronkies - Jews For Jesus

04-04-2016

Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Jews for Jesus. Jews for Jesus kom gesels met ons oor die belangrike werk wat hulle doen. Luister saam met ons en word verryk deur die kragtige Woord van God.

Categories | Sondag Preke

Download

Filetype: MP3 - Size: 41.04MB - Duration: 44:59 m (128 kbps 44100 Hz)



Smiley faceOns glo die Woord van God bring verandering in die lewe van die gelowige.

Gaan na ons webblad:

http://www.vekbronkies.faith